Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Zackie Mostert en die fantastiese fliek by Jaco Jacobs - Wait list

Zackie Mostert en die fantastiese fliek

ebook

Zackie en Vincent is BAIE opgewonde!

Hulle gunsteling-aksieheld maak 'n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel!

Zackie en Vincent kan nie wag om vir 'n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag 'n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE GROOT-PRATER en MOEILIKHEIDMAKER in die skool – en hy kan KARATE doen!

Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie 'n kans om 'n rol in die fliek te kry nie ...

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans